| Modulekode | BCM 367 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Visualisering van selstruktuur en lokalisering van proteïene binne selle. Sel-ultrastruktuur. Suiwering van subsellulêre organelle. Kweek van selle. Diversiteit en ooreenkomste van selle. Biomembraanstruktuur. Transmembraan-transport van ione en klein molekules. Stoot van proteïene binne-in membrane en organelle. Vesikulêre verkeer, uitskeiding, eksositose en endositose. Selorganisasie en -beweging. Sel-sel- en sel-matriks-hegtings. Praktiese opleiding sluit in tutoriale oor elektron-, immunofluoressensie- en konfokale mikroskopie. DLC van neutrale lipiede en fosfolipiede. Isolasie en karakterisering van eritrosiet membrane. Aktiewe transportstudies in gisselle. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BCM 251 en BCM 252 en BCM 261 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Biochemie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App